News
MapHistoryNewsProgramContactSponsors

 

[Home][News]

 Agriculture.

 

During the 2005 Agri Axpo, one of the great attractions was the ploughing competition where farmer and tractor driver, amateur and professional, got onto a tractor and ploughed the lovely fertile Gamtoos soil. The same competition promises to attract a huge amount of interest this year and will be held during Saturday morning.

.

 

 Enterainment.

 

SHINE4, die gewilde Suid-Afrikaanse kurwebênd, is die enigste girls ter wêreld wat ook in Afrikaans lyf kan wikkel en verlei – boonop mét houding!

Die sexy girls - Marlese Kapp, Jill Middlekop, Desireé Underwood en Liesl Kriel - het vrou geword: jeugdig, maar sjiek, wulps, maar stylvol. Met hul jongste album bied hulle ‘n positiewe album waarby tieners en jong volwassenes aanklank sal vind.

Met die rockgedrewe hooplied Perfekte Wêreld som hulle mense se aspirasies op.Met die polstreffer Mamma dis my kêrelen die tydlose, suiwer popgunsteling Dear Abby verwoord hulle die omvang van jonk wees, met die sorgelose pret, maar ook die gepaardgaande struikelblokke én verantwoordelikheid.

William Blackrose is al vir die afgelope 12 jaar betrokke by Suid-Afrikaanse musiek. Sy nuwe CD Wentelbaan beloof om net so groot treffer soos sy voriges te wees. 

Sy eerste CD Everything was vir ses weke nommer 1 op die “Top CD” verkope lys in Suid-Afrika. Meeste van die snitte op die CD word tot vandag toe nog gereeld op radiostasies soos Jakaranda en Radio Oranje, gespeel.

William se tweede CD het ook al ‘n hele paar duisend eenhede verkoop. Hy het onder andere saam met ander groot kunstenaars opgetree soos Patricia Lewis, waarvoor hy ook die snit “Then there’s Me" op haar Album “Jy’s die Een” geskryf het. William het ook die produksie en liedjieskryf op Zak van Niekerk se “Springbok Toe “ Album behartig. Daarop het hy die groot treffer “Dixie” geskryf, wat ook op sy eie CD Wentelbaan gehoor kan word.

Flashback

Ray Dylan

JAKES, soos sy beste vriende hom noem, of Jaco vir sy familie en geliefdes,  is in standerd agt uit die skool geskors omdat sy musiekloopbaan vir hom belangriker as skoolwerk was. 

Sedert 2002 ken Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers hom as die vaardige sanger RAY DYLAN. 

Sedert sy albumdebuut met die CD New Kid In Town het dinge vir hom gebeur: onder meer die duettreffer It's Your Love - saam met Karen Zoid. 

Die afgelope jaar het Select-Musiek sy talent en veelsydigheid op talle saamgestelde albums benut. Die musikale wiele het begin rol en nou's dit tyd om te sê: Hokaai, Stoppie Lorrie!

 Other Activities.

 

 

Bulletjies Rugby

See Gamtoos Tourism's website www.baviaans.net for information on the Gamtoos Baviaans Area.

 

 

Website and Internet Services sponsers by Atlantic

Copyright(c) 2006 Gamtoos Agri Expo. All rights reserved.
info@agriexpo.co.za